Kyk die storie hier bo, maar amper belangriker kyk die explanation hier onder as jy klaar is, Jy gaan dink jy het dit gevang, maar daar is meer as wat jy dink agter dit
The Explanation: Ek bky jy het al tot hier gekom... Dit was 'n awesome storie ne?
In My eie woorde, ek hoop jy kry eendag alles wat jy wil he
'n Kort stukkie by, dankie dat jy luister
Ek wens ek het nie nie jou verjaarsdag gemis nie, dit of ek nooit enige special occasions kry saam met die mense wat ek voor omgee nie, die maak jy eintlik so kwaad dat daai asshole so beloon was vir sy manipulsie en soveel gekry het vir niks, eintlik vir minder as niks, eintlik vir leuens en diefstal en blackmail. Anyway hier is wat ek vir jou verjaarsdag vir jou gemaak het.
Meeste van die liedjies het dae lank gevat om te maak, hulle almal is regtig nice.
Wel die
derde een
is hoe ek gevoel het toe ek daai een gemaak het so 3 maande terug.
Die 4de een is die meeste hoe ek nou oor goed dink.
Dit is nadat ek bewus geword het van 'n paar goed wat ook toe gemaak het dat ek kon verstaan en
rustigheid kon
kry.
Toe ek geleer het van attachment styles en hoekom jy die goed gedoen het wat jy het, was ek so bly om dit te geleer het. Dit beten dat jy my nie net seer gemaak het omdat jy nie omgegee het nie, maar glo dit of nie, maar dit is juis omdat jy so baie omgegee het dat jy onbewustelik probeer distance kry het sodat jy nie so ingvested sou voel in my nie, sodat jy nie so seer sal kry as jy my dalk sou verloor nie.
What is Push Pull? Hier vertel ek vir Chat die hele storie van ons maar met die fokus op attachment styles ek gaan fast forward waar goed van n minder belang is. Ek wil nie he dat jy enigsins sleg voel oor enige iets wat hier genoem word nie. Die is om iets krities te vertaan nie nie om te blameer die, want iets baie, baie belangrik work hier ontdek.
Maar ek het die goed te laat agter gekom, dit is nou 6 maande van dat jy weg is en dit voel of jy my haat en dit fok my op dat jy so oor my voel terwyl ek nog so lief is vir jou.
You amazing potential for growth, this could be what changes everything
Hier is die link na wat ek verwys het in nie recording... lees dan sal jy sien dat hoekom ek goed hanteer het, soos ek het en hoekom ek gewag het tot nou toe sodat ek jou kan beskern teen dit.
Daai kaas snyer was toe nogal handig gewees